Siel Appels PS 17:8
 

Voorbereidings plan

1. Kies n projek 
    Probeer n paar webbladsye soos

2. Kry jou materiaal bymekaar
    Probeer om nie iets te koop nie, as jy papier moet gebruik, kyk wat jy het

3. Kies n werksplekkie met baie lig, vars lug en spasie

4. Luister na n preek of musiek 
    Preke http://www.dei-gratia.org.za/ laai af, sit jou op foon en geniet
    Musiek http://www.god.tv/

5. Geniet dit net!
    Onthou, geen blander is n fout nie, dit is n leerpunt vir die volgende projek!


Inspirasie lees ... 
You are a manager of the gifts God has given to you. They may be great or small in your eyes, but they matter to God 
..qouted from Rick Warren..